Elektriese motor

Verskeie elektriese motors.

'n Elektriese motor gebruik elektriese energie om meganiese energie te produseer, tipies deur die wisselwerking van magnetiese velde en stroomdraende geleiers. Die omgekeerde proses, wat elektriese energie vanaf meganiese energie produseer, word deur 'n generator of dinamo uitgevoer. Verskillende tipes elektriese gelykstroom motore kan as generatore gebruik word, en vice versa. Byvoorbeeld, 'n aansitter of generator vir 'n gasturbine of traksiemotor in voertuie verrig albei take.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy